Video
MOSSELBAAI NUUS - Die gewerkskaf deur wyskomiteelede van Wyk 8 om die slordige bougainvilleatakke wat tussen die treinspoor en Georgeweg groei terug te snoei, het vanoggend vroeg reeds begin.
Dit volg na wekelange onderhandeling tussen TNPA en die Mosselbaai-munisipaliteit.
Verskeie klagtes aangaande die verwaarloosde voorkoms van die ingang na die dorp is ontvang.
Mosselbaai se onderburgemeester, raadslid Dirk Kotze het ook vlytig deelgeneem.
Kyk 'n video hieronder.
Verskeie klagtes aangaande die verwaarloosde voorkoms van die ingang na die dorp is ontvang.
VIDEO, FOTO'S & VIDEO: TERSIA MARAIS
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'