OUDTSHOORN NUUSFLITS - 'n 47-jarige man is net voor 12:00 vanmiddag op die stortingsterrein dood toe 'n stootskraper oor hom gery het.
Die man se skedel is in die ongeluk vergruis.
Die omstandighede van die ongeluk is nog nie bekend nie.
Inligting verskaf deur ons sustekoerant, Oudtshoorn Courant.
Volg die skakel om 'n video te kyk.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'