Gerhard Venter sê sy vriend, Eben Swart, het einde 2013 kleinhoewe 118 in Raasblaarstraat op die Moloto-pad gekoop nadat dit vroeër in ‘n sakeonderneming omskep is.
Tydens die restourasie het die twee vriende op ‘n sementblad afgekom waar die voetafdrukke en name van vyf individue verewig is. Die name is Delia, Lyndel, Iwan, Deseré en Kevin.