Hougaard was Maandagaand in ’n motorongeluk en hy het dié nuus laat Maandagaand op Facebook met sy aanhangers gedeel.
“DankieNetcare911!!! Was in ’n groot ongeluk. Julle was amazing. Waardeer opreg. Julle almal Harte van Goud,” het hy op Facebook geskryf by ’n foto wat die skade aan ’n ander voertuig wys wat by die ongeluk betrokke was.