NASIONALE NUUS - Die twee verdagtes wat vir die moord op Preston Titus op 2 Desember in hegtenis geneem is, verskyn vandag in die hof vir 'n borgtogaansoek.
Daar is reeds 'n aantal mense voor die hof.
Verskeie polisielede is reeds by die hof ontplooi om toegang te beheer.
Kyk 'n video op ons suster koerant, Oudtshoorn Courant
Lees vorige artikels:
- 2de moordverdagte in hof
- Verdagte in weermagmoord in hof
- Man en vrou gearresteer in Titus-moord
- ANC-Raadslid tans nie in hegtenis
- Geen arrestasie na moord
- Eggenoot van raadslid sterf
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'