PRINS ALBERT NUUSFLITS - Werk aan die Swartbergpas is tot so ‘n mate voltooi dat die pas vanaf 17 November elke dag vir verkeer oop sal wees.
Die pas was vir etlike maande gesluit na ‘n vloed ‘n gedeelte van die pad in April weggespoel het.
Sakendernemings in Prins Albert en toerbesighede het die ekonomiese nadraai van die sluiting van die pas duidelik aan hul sakke gevoel.
Die pas was die afgelope maand oor naweke oop vir verkeer.
Lees meer op ons suster koerant, Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'