Video
OUDTSHOORN NUUS & VIDEO - Verteenwoordigers van die DA, ANC, GOOD en Icosa neem nou op die RSG-verhoog deel aan 'n politieke debat.
Die gehoor bestaan hoofsaaklik uit ondersteuners van Icosa, DA en GOOD.
Die deelnemers aan die debat is Javon Bruinders (ANC), Jaco Londt (DA), Dawid Kamfer (ICOSA) en Basil Petrus van South African Civics wat hulle by GOOD skaar.
Een van die kwessies wat bespreek word en groot reaksie uitlok is behuising en grond.
Die gesprek duur tot 09:00.
Die debat is deel van die KKNK-gespreksprogram.
Kyk 'n video hieronder.
Die debat is deel van die KKNK-gespreksprogram.
Van links: Jaco Londt, Jovan Bruinders, Basil Petrus, Dawid Kamfer en Anita Visser van RSG
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'