- Bates sal moontlik nie verdeel word soos wat die oorledene dit wou doen nie.
- Dit duur baie langer om 'n boedel af te handel as daar nie 'n testament is ni.
- 'n Ekseketeur word aangestel wat nie noodwendig die keuse van die oorledene sou wees nie.
- Bykomende en onnodige kostes kan gehef word.
- Ongelukkigheid en konflik onder familielede kan ontstaan.