So het Anneri Pretorius (17) op die gedenkdiens van die sussies Carli (19) en Laurie (17) Huyser van Pretoria gesê. Hulle het verlede Woensdag naby Brits ná 'n vakansiekuier in Lichtenburg op pad terug huis toe verongeluk.
Anneri en haar suster, Shané (19), was onderskeidelik beste maats met Carli en Laurie.