RIVERSDAL NUUS & VIDEO - Die NG Kerk Moedergemeente op Riversdal was vandag stampvol met familie, inwoners, vriende en selfs vreemdelinge wat die gedenkdiens van Stefan Marais bygewoon het.
Stefan, 16-jarige leerder van die Hoër Landbouskool Oakdale, het Saterdag 20 Januarie vermoedelik in die Goukourivier op Stilbaai verdrink.
‘n Baie groot groep, indien nie al die leerders van die landbouskool nie, asook onderwysers het per bus opgedaag.
Lees meer op ons susterskoerant, Suid-Kaap Forum.
Lees vorige artikels:
- Die Engele huil saam
- Outopsie op jong leerder Dinsdag
- Lewelose liggaam van seun gevind
- Vermiste seun nog nie opgespoor nie
- Stefan Marais is nog nie gevind nie
- Vermiste seun nog nie gevind
- Opvolg: Vermiste seun
- Stilbaai: Seun vermis
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'