MOSSELBAAI NUUS - Tydens 'n gesellige Lets rock and Roll-funksie wat verlede week by Mosselbaai Nissan gehou is, is die splinternuwe Nissan X-Trail bekendgestel.
Die Nissan X-Trail is reeds sedert 2001 'n bekende en gewilde voertuig op Suid-Afrikaanse paaie en het in 2014 ook 'n vernuwing ondergaan.
Die nuutste modelle gaan egter die huidige 12% segment van die veeldoeligheidsmark, verder vergroot.
Daar is ses modelle in die reeks beskikbaar in beide petrol en diesel. Die intree model se prys is 'n verbasende R369 900 en die topmodel slegs R469 900.
Die kosmetiese opgradering sluit in nuwe ligte, sykante en modderskerms met 'n splinternuwe en luukse leer binne die kajuit.
With the Nissan Intelligent Mobility (NIM) the full range of electronic aids such as a 360-degree camera solution, intelligent blind spot intervention, cross traffic alert, emergency braking and auto headlights, safe driving is assured in complete and spacious luxury.
Daar is ses modelle in die reeks beskikbaar in beide petrol en diesel.
Die gewilde Nissan Micra het ook 'n nuweling - die Nissan Micra Active. Hierdie opgradering van dié gewilde motor, bied 'n verfrissende sportiewe en stylvolle met die nuutste tegnologie wat veilige en ekonomiese rygenot verseker.
Besoek Mosselbaai Nissan in Voorbaai om die nuwe X-Trail en Micra Active te toetsbestuur.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'