MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai-munisipaliteit nooi alle motorsportentoesiaste uit na 'n openbare vergadering oor die ontwikkeling en bevordering van motorsport in die groter Mosselbaai.
'n Stadsaalvergadering word beplan vir Maandag, 25 November om 18:00.
Kom gesels met die stadsvaders oor voorstelle en hoor gerus wat in die vooruitsig gestel word.
Vir navrae, kontak die kantoor van die bestuurder van laaslike ekonomiese ontwikkeling (044 606 5000).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'