Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Om van die duurste motors ter wêreld in een ry te sien staan is nie vir enige een beskore nie...
Maar Mosselbaaiers het gister, Dinsdag 5 November, dié voorreg gehad toe 12 McLaren's by die parkering voor die Diaz Museum intrek.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'