Shell het onlangs ‘n nuwe brandstof, die Shell V Power Nitro Plus, bekend gestel. Hierdie brandstof is van so ‘n besondere standaard dat selfs die een van die beste Formule een renmotors, die Ferrari F1 Scuderia, met hierdie brandstof puik sal kan presteer.
Dink net wat hierdie bradstof vir jou motor kan doen?
Moenie die geleentheid laat verbygaan om self die ware Ferrari F1 Scuderia renmotor te besigtig en te hoor hoe hy purr nie.

Besoek die Shell Heiderand Diensstasie enige dag tussen 27 en 29 Desember om self te sien net hoe mooi is ‘n Ferrari Formule Een Scuderia Renmotor.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai | Tuinroete nuus'