TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
korpulent b.nw. Geset: Uitermate korpulent of swaarlywig met ’n oormaat van vet veral op die laer gedeeltes van die maag en laer ekstremiteite (B.F. Nel: Luiheid, 1953, 76). ’
'n Goue ketting op sy korpulente maag (L.H. Gericke, vert.: Ciske10, 1970, 106).
In beskaafde kringe sal niemand van ’n dame sê dat sy vet is nie, maar dat sy geset of korpulent is (H. v.d. M. Scholtz: Taalverskynsels, 1940, 136).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’