MOSSELBAAI NUUS - Vryskutfotograaf, Arné Muller het die blye oomblikke op kamera vasgevang nadat welkome reën die afgelope naweek in die omgewing van Albertinia en die Gouritsrivier geval het.
'n Boer ry sy bakkie dat die water spat.
Die rivier wat altyd droog was vloei sterk op 'n plaas buite Albertinia.
Hierdie man het sy drie honde vir 'n swem in die Gouritsrivier gevat kort nadat 'n hewige reënbui oor die gebied geval het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'