MOSSELBAAI NUUS - 'n Direkteur van S.M.A.R.T, Tersia Marais berig dat die reddingsgroep bewus is van 'n walvis wat vermoedelik verstrengel en reeds dood is wat na verwagting op die strand sal uitspoel.
Sy vra die publiek om S.M.A.R.T geleentheid te gee om die situasie te hanteer.
"Sodra moontlik sal foto's beskikbaar gestel word."
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'