MOSSELBAAI NUUS - ‘n Inwoner van Hartenbosheuwels het ‘n goue kruis wat hy aan ‘n ketting om sy nek dra, verloor.
Die kruis, wat ook klein edelgesteentes bevat, is al 45 jaar lank in die persoon se besit en het groot sentimentele waarde.
Indien enigiemand dit opspoor, kontak gerus 082 767 7913.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'