Mosselbaaiers kan by die volgende plekke hul kruisie gaan trek:
- Wyk 1: Indwe Sekondêre Skool
- Wyk 2: KwaNonqaba Gemeenskapsaal en die FCS gebou
- Wyk 3: Imizamo Yethu Créche; African Gospel kerk in Stofilestraat en die Gemeenskapsaal
- Wyk 4: Laerskool Vorentoe Sportsaal en Brandwag Primêre Skool
- Wyk 5: Munisipale kantore, Reebok Gemeenskapsaal en die Klein-Brakrivier Kerksaal
- Wyk 6: Voortrekkersaal en by die Global Academy for Education
- Wyk 7: NG Kerksaal, Sonskynvallei Gemeenskapsaal, Laerskool Buffelsfontein en die Lutherse Skool
- Wyk 8: Mosselbaai Stadsaal en Lutherse kerksaal
- Wyk 9: D’Almeida Gemeenskapsaal en Sao Bras Sekondêre Skool
- Wyk 10: Hartenbos Biblioteeksaal
- Wyk 11: Danabaai Gemeenskapsaal en Garden Route Primêre Skool
- Wyk 12: Diaz Primêre Skool en die Joe Slovo Gemeenskapsaal
- Wyk 13: Lutherse Kerksaal en Mosselbaai Binnenshuise Sportsentrum
- Wyk 14: Friemersheim gemeenskapsaal, Santa Kleuterskool, Groot Brak gemeenskapsaal en Laerskool Ruiterbos