MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie benodig inligting in verband met die opsporing van Reagan du Plessis alias Books.
Volgens inligting het hy hom tydens die grendeltydperk by die taxistaanplek in die Mosselbaai-middedorp bevind.
Enige persoon met inligting word versoek om sers Adele Binneman te kontak (0444 606 2200).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'