MOSSELBAAI NUUS - Hierdie pragtige gryskleurige Schnauzer-hondjie, Bella word sedert Donderdag, 24 September vanuit die Sam de Swardtstraat-area in Bayview vermis.
'n Beloning word aangebied.
Enige persoon met inligting oor waar Bella haar bevind word gevra om vir Davy (082 813 3447) te skakel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'