Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO'S - Die fokus van Vrouedagvieringe, vandag 9 Augustus, in groter Mosselbaai, is die voorkoming van geslagsgebaseerde geweld teen vroue en die herstel van vroue se waardigheid.
Die raadslid van wyk 14 in Groot Brak Rivier, Donovan Claassen, was by die Youth Cafe in Greenhaven waar 'n geleentheid vir vroue genaamd, "Driven with Passion" gehou is.
Sersant Lauriane Botha, kommunikasiebeampte by die Groot-Brakriver polisiestasie en een van die gemeenskap se "super vroue", was 'n gasspreker en vra dat vroue mekaar ondersteun.
VIDEO - Vrouedagvieringe: Boodskap van Sers Lauriane Botha:
VIDEO - Vrouedagvieringe: Boodskap van raadslid Donovan Claassen:
VIDEO - Vrouedagvieringe: Morgan Muller gesels oor vrouedag projekte:
Vrouedagvieringe by Youth Café:
Sers. Botha en haar ma, Jackie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'