GROOT-BRAKRIVIER NUUSFLITS - 'n Vrou en 'n kind het gisteraand in hul woning in Irisstraat, Groot-Brakrivier doodgebrand.
Die pa van die kind is met ernstige brandwonde na 'n plaaslike hospitaal afgevoer.
Die oorsaak van die brand word ondersoek.
In 'n ander voorval het 'n kind gisteraand in Ruiterbos in 'n woning doodgebrand.
Meer inligting volg soos dit bekend is.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'