MOSSELBAAI NUUS - ‘n Strandganger het hierdie foto op Hartenbos se strand geneem. Verbruikers op sosiale media krap kop oor wat dit presies is.
Weet enige van ons lesers wat dit is?
Stuur ‘n e-pos na [email protected] of [email protected]
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'