GROOT-BRAKRIVIER NUUS - ’n Voormalige onderwyser van Groot-Brakrivier Primêr, Orial Jacobs, het Saterdag 12 September haar 90ste verjaarsdag gevier.
Sy het hierdie mylpaaldag saam met haar twee seuns, Alginon en Delmé, asook haar kleinkinders, die res van die familie en vriende gevier.
Tesame met hul gelukwensing aan Jacobs, het haar familie ook vertel dat sy destyds een van Groot-Brak se aanpassingsklasonderwysers was.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’