MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai Vollies het op Vrydag, 18 Augustus 'n braai gehou om hul fondse aan te vul.
Mnr Peter Fillies, die voorsitter bedank al die ondersteuners wat die funksie bygewoon het.
Lekker saam gekuier by die braai.
Lekker saam by die braai.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'