MOSSELBAAI NUUS EN VIDEOS - In die gees van die Dias & Portfees se slagspreuk 'Waar Kulture Ontmoet' het die optrede van die Volkspelers in tradisionele drag die gehoor bekoor.
Diè optrede het gevolg op die ritmiese Rieldansers.
Diè optredes is deel van die kultuuroptredes wat tans die gehoor vasgenael hou in die arena.
Kyk twee video's hieronder:
Diè optrede het gevolg op die ritmiese Rieldansers.
Volkspelers in tradisionele drag.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'