Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Leerders, onderwysers en ouers van Hoërskool Punt sit vandag op Vrydag 17 Februarie op Santosstrand die jarelange tradisie van die vlotvaart voort.
Leerders vorm spanne en moet dan op selfgemaakte vlotte op die see vaar.
Die NSRI is ook in die water om 'n ogie oor die kinders te hou.
VIDEO - Vlotvaart tradisie by Santosstrand
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'