Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Om 10:00 vanoggend sal Dias die feesterrein van die 2019 Dias & Portfees by Santos aan boort van een van die vlotte bereik.
By die stadsaal heers groot opgewondenheid soos wat deelnemers aan die vlotoptog deur die strate van Mosselbaai die laaste reëlings tref om te verseker dat alles klopdisselboom verloop.
Die vlotte sal via Georgeweg hul weg maak tot by die feesterrein op Santos.
Die vlotte sal via Georgeweg hul weg maak tot by die feesterrein op Santos. Foto's; Mandie Black
Watch a video below:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'