MOSSELBAAI NUUS - Daar sal ‘n Versoeningsdag-toespraak in die binnehof van die Hartenbos NG Kerk gehou word op Donderdag, 16 Desember om 09:30.
Die spreker is Dries Wiese, bekende boer en sakeman van die Noord-Kaap en almal is welkom.
Hierdie geleentheid volg na die kerkdiens wat om 08:00 in die Hartenbos-amfiteater gehou word.
Vir verdere inligting kontak Pieter Prinsloo (083 308 0140).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'