Uitvoerende Burgemeester Raadsdame Marie Ferreira van Mosselbaai het die talle hoogwaardigheidsbekleërs, waaronder die hoofspreker, Dr Frank Chikane, die uitvoerende burgemeester van die Eden Distriksmunisipaliteit, mnr Wessie van der Westhuizen en burgemeesters van ander dorpe in die distrik verwelkom.
Klik hier vir 'n fotogalery.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'