MOSSELBAAI NUUS - Een van Mosselbaai se bekendste verpleegkundiges, sr Catherine Bhana is op 15 Januarie oorlede.
Sy was 85 en ‘n inwoner van Benevolent Park.
Om haar lewe te gedenk word ‘n verbyrygeleentheid vandag om 17:00 gehou.
Voertuie vergader by die D’Almeida-kliniek, waar sy destyds die hoof was en ry dan tot by Benevolent Park.
By Benevolent Park sal daar ‘n plek wees om blomme en dies meer neer te sit.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'