Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Hester die swartkop dorper is sewe weke oud. Sy word in ‘n huis by die Ruiterbosch Lodge groot gemaak en dra ‘n doek en ‘n jassie teen die winterkoue.
Saam met haar woon ‘n boerboel, Mike Schutte wat soggens sy peuselhappies by sy eienaar, Louise Nel kry deur saggies vir haar te blaf.
Fotograaf, Grey Stopforth het vanoggend die foto’s en videos geneem.
Mike Schutte, die boerboel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'