MOSSELBAAI NUUS - Inwoners word uitgenooi na 'n vergadering van die Mosselbaai Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) wat deur die GPF se bestuur aangebied word op Donderdag, 14 Februarie om 17:00 tot 19:00 in die Speurderlokaal van die Mosselbaai-polisiestasie in Georgeweg gehou sal word. Almal is hartlik welkom. Die drag is informeel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'