Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS - Die eerste skof van dié uitmergelende Trans Agulhas bootwedren het vanoggend plaasgevind waar deelnemers die 188km tussen Plettenbergbaai en Mosselbaai afgelê het.
Honderde mense het die bote op Santosstrand Mosselbaai ingewag.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'