Update
MOSSEL BAY NEWS - Municipal traffic services confirmed that Mayixhale Street has been closed again due to protest action in KwaNonqaba.
Debris including glass and stones are covering the road surface and it is therefore not advised for motorists to use this route.
Updates will be given as they become available.
'We bring you the latest Mossel Bay, Garden Route news'
Verkeersnuus: Mayixhalestraat
MOSSELBAAI NUUS - Munisipale verkeersdienste het bevestig dat Mayixhalestraat weer gesluit is vanweë protesaksie in KwaNonqaba.
Puin onder meer glasstukke en klippe lê op die padoppervlak en daarom is dit nie tans wenslik vir verkeer nie.
Verdere inligting oor verkeersroetes sal verskaf word soos inliting beskikbaar word.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuuste Mosselbaai, Tuinroete nuus'