MOSSEL BAY NEWS - The Mossel Bay Municipality is aware of the planned strike action announced by the taxi association umbrella body SA National Taxi Council (Santaco).
It has been clear that this is a non-violent stay away action, which may if implemented, affect commuters on a large scale.
Santaco advised Western Cape commuters to make alternative transport arrangements for the planned strike on Monday, 21, and Tuesday, 22 November.
The strike may also affect Mossel Bay. Residents are, therefore, advised to consider alternative arrangements where applicable.
Neem kennis: Wegbly-aksie deur taxi's
Die Mosselbaai-munisipaliteit is bewus van die beplande staking wat aangekondig is deur nasionale sambreelorganisasie vir die taxi-industrie, Santaco. Dit is egter duidelik gemaak dat die staking nie-gewelddadig sal wees nie. Indien dit geïmplementeer word, sal die staking ‘n grootskaalse effek op pendelaars hê.
Santaco het Wes-Kaapse pendelaars aangeraai om alternatiewe vervoerreëlings te tref vir die beplande staking op Maandag 21, en Dinsdag, 22 November.
Die staking kan Mosselbaai-pendelaars ook raak.
Inwoners word dus aangeraai om, waar nodig, alternatiewe reëlings te oorweeg.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'