Update
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Sneeu het om ongeveer 12:30 weer op die Swartbergpas begin val.
Voertuie stroom steeds teen die pas op.
Die sig raak swakker en motoriste moet baie versigtig wees. Talle voertuie staan ook op die ryvlak terwyl insittendes in die sneeu is.
Op plekke is daar ook voetgangers in die pad waarvoor uitgekyk moet word.
Kyk 'n video hieronder.
Vorige artikel: Sneeu val steeds
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein Karoo nuus'