MOSSELBAAI NUUS - Die stasiebevelvoerder van die Da Gamaskop-polisie, kolonel Mark Hartzenberg het Vrydag sy personeel beïndruk toe hy as die superheld, Hulk by vergadering opgedaag het as deel van die stasie se poging om Loslitdag ten bate van gestremdes te ondersteun.
Vir nog foto's van ander helde op Mosselbaai, klik hier.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'