MOSSELBAAI NUUS - Kolonel Mark Hartzenberg, stasiebevelvoerder van die Da Gamaskop-polisie het bevordering verkry tot die rang van brigadier.
Hy neem ook vanaf 1 September 'n nuwe bevelspos in Elsiesrivier aan.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'