STILBAAI NUUS - SSK Agri het gedurende Junie 'n promosie gehou waartydens 'n koffiemasjien onder meer gewen kon word.
Die wenner is Annamart Cronjé van Stilbaai.
'n Patio-gasverwarmer was ook op die spel en George Isaacs, ook van Stilbaai, het daarmee weggestap. SSK Agri bedank hul getroue kliënte vir die ondersteuning.
George Isaacs, Ashwin Nel (bemarker, verfafdeling) en André Jonker (takbestuurder).
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'