MOSSELBAAI NUUS - Die speurtak van die KwaNonqaba-polisiestasie het onlangs ná 'n vlooiplaag by hul kantore, tydelik na die polisie se kantore in Marshstraat geskuif.
Die vlooiprobleem is intern hanteer en intussen uitgesorteer.
Die speurders trek op Vrydag, 27 September terug na die kantore by die KwaNonqaba-polisiestasie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'