TUINROETE NUUS - Hoërskool Punt se Carlo Fourie, Cliniece Vallentyn, Reuben Daniels, Keanu Daniels en Logan de Vries het aan die tweede ronde van die Eden-skaaktoernooi deelgeneem.
Die toernooi het op Saterdag, 9 April in Riversdal plaasgevind.
Reuben het derde plek in sy ouderdomsgroep behaal en Cliniece vierde plek.
Carlo Fourie, Cliniece Vallentyn, Reuben Daniels, Keanu Daniels en Logan de Vries.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'