Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Die skaakkampioenskappe is onderweg by die Garden Court hotel by die casino.
Anders as ander geleenthede heers hier absolute stilte terwyl oud en jonk in volle konsentrasie mekaar die stryd aansê.
Die meer gevorderde spelers meet al van gisteraand af kragte, terwyl die jongklomp vandag mekaar geen genade betoon nie.
Die meer gevorderde spelers meet al van gisteraand af kragte.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'