Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Plaaslike finaliste Snipers, Crowned, Caleb Cupido en Keenan Daniels sal dit vanaand uitspook in die plaaslike finaal van Showville.
Die eerste oudisies vir seisoen twee van die gewilde talentsoektog wat spesifiek op die platteland fokus, het vanjaar in Mosselbaai begin.
Alle kaartjies vir vanaand se finaal is uitverkoop.
Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n vorge artikel: Showville hits Mossel Bay
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'