Die bestuurder van die sedan het na bewering op sy selfoon gepraat, maar het dit blykbaar laat val.
Hy het glo probeer om die selfoon op te tel en te laat besef dat hy baie naby aan die vragmotor was en nie 'n botsing kon vermy nie.
Die voertuig het die vragmotor van agter op die regterkant getref.
Die bestuurder van die motor is met beserings na 'n plaaslike hospitaal geneem.
Lees Vrydag meer in die Mossel Bay Advertiser, en aanlyn.
.jpg)
Die vragmotor se regteragterwiele is in die slag van die as afgeruk. Foto's: Louise Karsten
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'