MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai Onafhanklike Entrepeneursvereniging (OEV) het onlangs 'n donasie van R10 000 aan die Mosselbaai Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) oorhandig.
Die befondsing is vir noodsaaklike toerusting vir die vrywillige diens organisasie.
As blyk van waardering het die NSRI 'n boek wat handel oor die organisasie aan die OEV oorhandig.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'