MOSSELBAAI NUUS - TS Outeniqua See kadette wat hierdie jaar presteer het, is vanoggend tydens 'n prysuitdeling parade vereer vir hul harde werk.
Mosselbaai se Burgemeester, Raadsheer Harry Levendal, het toekennings aan hulle oorhandig asook die parade geinspekteer.
Na die oorhandings seremonie, het die presiese dril-peloton die ouers en ander gaste verbaas met hulle passies.
Die TS Outeniqua See kadette het die mense beindruk met hul dril-peloton.
Gedurende die dril-peloton.
ARTIKEL & FOTO'S: TERSIA MARAIS, MOSSEL BAY ADVERTISER KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'