Breaking News
MOSSEL BAY NEWS - Mossel Bay is currently experiencing unforeseen, and very serious water supply constraints due to a leak in the pipeline from Wolwedans Dam to the Klein-Brakrivier Water Purification Works.
PetroSA is responsible for and working on the repairs, but, until further notice, residents are urged to use as little water as possible.
- Please do not water gardens,
- Please do not top-up swimming pools,
- Please do not use water unnecessarily - if possible, do not bathe or shower tonight.
The problem is exacerbated by the current upgrade to the water pipeline at the Klein-Brak River bridge, resulting in only one pipeline supplying water to the town.
Mossel Bay Municipality relies on your co-operation and apologises for the inconvenience.
Inwoners se samewerking dringend gevra
Mosselbaai ervaar tans onvoorsiene watervoorsieningsprobleme weens 'n lekkasie in die pypleiding vanaf Wolwedansdam na die Klein-Brakrivier Watersuiweringswerke.
PetroSA is besig met herstelwerk, maar tot verdere kennisgewing word inwoners gevra om so min moontlik water te gebruik.
- Moet asseblief nie tuine natlei nie
- Moet asseblief nie swembaddens se water aanvul nie
- Moet asseblief nie water onnodig verbruik nie - trouens, indien moontlik, moenie vanaand bad of stort nie.
Die probleem word vererger deur die beplande opgradering van die pypleiding by die Klein-Brakrivierbrug, wat meebring dat slegs een waterpyplyn tans water aan die dorp lewer.
Mosselbaai-munisipaliteit maak staat op u samewerking en vra verskoning vir die ongerief.
'We bring you the latest Mossel Bay, Garden Route news'