MOSSELBAAI NUUS - 'n Renoster is gisteraand by Botlierskop, 'n privaat wildreservaat buite Klein-Brakrivier gestroop.
Die polisie is na wat verneem word tans op 'n verdagte/s se spoor.
Meer inligting is nie bekend nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’